an online Instagram web viewer

#spesiaal medias

Photos

#boeties #sussies #familie #spesiaal #dankie v lekker kuier & heerlike ete almal!!!
.
En as iemand jou nog nooit elke liewe dag spesiaal laat voel het nie, het jy nog nie die regte persoon ontmoet nie. En as elke 🌄goeiemore🌄 en elke 🌉goeienag🌉 soos 'n daaglikse roetine 'n gewoonte begin raak het, is dit tyd vir nuwe mense met beter invloede. .
#afrikaans #gedigte #taal #digkuns #papier #gewoontes #spesiaal
. En as iemand jou nog nooit elke liewe dag spesiaal laat voel het nie, het jy nog nie die regte persoon ontmoet nie. En as elke 🌄goeiemore🌄 en elke 🌉goeienag🌉 soos 'n daaglikse roetine 'n gewoonte begin raak het, is dit tyd vir nuwe mense met beter invloede. . #afrikaans  #gedigte  #taal  #digkuns  #papier  #gewoontes  #spesiaal 
•This lovely soul will be missed/Ek gaan jou baie miss en hy moet net weet ek is baie lief vir jou...• #youwillbemissed #diebeste #liefejouteveel #neverforgetyou #liefste #oulikevriendin #spesiaal #goeiepadgeloop #alsgaanokaywees ....♡
Wanda Panda, ek mis vir jou vreeslik baie! 
Ek voel 'n Kaapse draaitjie is in orde een van die dae ♡
Ps. Die melkbottel kort kleur!

#desemberwastelankterug #kaap #roadtrip #besties #vriendin #hartsvriendin #ekmisjou #friendship #daarwasdrankbetrokke #spesiaal #tan #capetown #gansbaai #simpel #hashtag #jagermeistermynou #houopjougesigtrek #duckface
HAPPY HAPPS to one amazing Bestie of Mine ❤️ Poena, jys een legit goeie maqi van my ek wens jou alle voorspoed 😘👌
@poenacoenraad
#vantoekatotnou#happyhapps#greatmens#poenaiskoning#jysmal#plaasjappie#vellies#krulhare#altydhiervirjou#bestiesforlife#spesiaal#eenuitnmiljoen#gaangroot
Baieeeee geluk met jou verjaarsdag flattiiii.. 🍦🍾🍻🎂
#HBD #besteflatti #spesiaal #player23  #magjystokoudword @louise_hi_louw
7❤️
Baie dankie vir alles ek is so baie lief vir jou ☺️🤗❤️ #teveelliefde #loeseren #spesiaal
Any man can be a father but it takes a special someone to be a DAD..! 👨‍👦 #vadersdag #dankieviralles #Liansepappa #hotpappa #onsisliefvirjou #dankbaar #spesiaal #paenseun #kleinbaba #7wekeoud #flashback #liefde #geseënd
Gelukkige Vadersdag aan al die wonderlike pappas daar buite! Ek hoop julle sal n wonderlike dag hê.
Gelukkige Vadersdag aan al die wonderlike pappas daar buite! Ek hoop julle sal n wonderlike dag hê.
Vadersdag Verassing!! Biandie het pappa so mooi verras!! Lekker Herbalife tee en 'n spesiale geskenkie! 🎁

#vadersdag2018 #spesiaal
#photofy @photofyapp
Vadersdag Verassing!! Biandie het pappa so mooi verras!! Lekker Herbalife tee en 'n spesiale geskenkie! 🎁 #vadersdag2018  #spesiaal  #photofy  @photofyapp
Boerbeskuit met vars plaasbotter , die beste ! #boerbeskuit #plaasbotter #boerekos #spesiaal
Ouma maak mooi kopbande...
So spesiaal , dankie Oumie ek love dit...
#OumaLiefde #Spesiaal #MyManIsTerug
Here dankie dat ek hierdie lyfie kan opsoen  en dat ek haar mama kan wees. ❤

6weke check up done & dusted 👏 Jy is n ou stewige baba met die mooiste klomp hare 😉 hopelik mama se hare 👐

4.48kg 53cm ♡ 
#mamaliefde
#spesiaal 
#lotsoflove #cuddles #cantgetenough #motherslove #beingamom #redheadinthemaking #minime #littegirl #mybaby #inlove #newmommy #firsttimemommy #learning #greatfull
Happy birthday to this beauty. May you be blessed beyond all your wildest dreams and may all your dreams come true. You truly deserve it. Never let your beautiful light dim, you outshine many with your kindness and love. 
Geluk my liefste. 
#birthday #lunch #28 #diskakoud #ouderdomisnteef #spesiaal #afro-boer #13june2018 #winterbirthday #happy #luckyme #loveyou
3 Mooiste manne in my lewe!

Lief vir julle!❤ #familie#liefde#spesiaal
Adjustable pearl ring, sterling silver.
Info@bezonder.com 
Had to ask someone to model it for me! My hands and nails are black and dirty from polishing a few days in a row.

#spesiaal #flourishandacademy #21dayinstafam
Adjustable pearl ring, sterling silver. Info@bezonder.com Had to ask someone to model it for me! My hands and nails are black and dirty from polishing a few days in a row. #spesiaal  #flourishandacademy  #21dayinstafam 
So amper verby, mooiste mamma 💙 #kleinduanisamperhier #mooistemamma #kleinlyfie #spesiaal #baielief #babyshower #almostdue
My hart!!! As jou ondersteuners vir jou #Weeslief sing! #kosbaar #spesiaal @select_musiek
NO Words!! A moment in Time!! #dankbaar #spesiaal #kenya2018 #giraffe #giraffemanor #spesiaal #eksalaltydonthou
Keep your eyes on the stars, and your feet on the ground.- ⭐💛
·
·
·
·
·
#liefvirjoumater #vriendskap #droomgroot #lag #spesiaal #opvang #dankie #jysdiebeste
Pragtig en spesiaal, gehekelde skoentjies vir klein baba voetjies nou beskikbaar by Kids@Preller 
@prellersquare #spesiaal #pragtig #crochet #baba #kleinvoetjies
En hier loop ek in die nuut verloofde paartjie vas!!! Baie geluk met jul verlowing julle twee mooi mense! ek is so bly vir julle! #engagementring #geluk💍 #spesiaal #spesiaal
ANRU BABA 💙 jy is geshower met soveel liefde vandag🙏🏻 #geseënd #dankbaar #spesiaal #onswagvirjouliefste
Vroeg oggend pret saam Met jou ❤️ #mammaliefjou #mammaenboetie #spesiaal #liefde #mywereld
Oomblikke soos die laat my hart oorloop van geluk, liefde en dankbaarheid! 🙏🏻
#myalles #myhelelewe #myseun #lekkerlag #mammaenseuntyd #spesiaal #trotsemamma #livingmybestlife #myboy #geskenkevangod #hyraakgroot #laguitsymaag
Hou jy van 'n bietjie meer vet op jou steak? 🥩🥩 🔴By #VanVuurenSlaghuis word elke stuk #spesiaal vir jou gesny soos jy daarvan hou, ons prepack gladnie ons vleis nie. 
Só kry jy presies waarvoor jy betaal.

#Kwaliteit #Sedert1995 #VanVuurenSlaghuis
Wanneer jou vriendin vir jou blomme met die pos stuur omdat dit Maandag is #vriendin1000 #spesiaal #happymonday
Wys jou tande😄😁 #family #spesiaal
Happiest Birthday to my best friend and my sweetest love !
I Love you always.
🤗😘🎉🎂💕❤️😋
#23 #birthday #birthdayboy #loveyou #always #spesiaal #kerel #dankbaar #my rots #myeverything #proudgirlfriend #frieknloveyou
Ons mis jou Gabs!❤️#familia#braai#lekkerte#spesiaal#17#
Terlihat Woooww buat Kaum Hawa .... 😍😍😍
Segera Dapatkan Promo ramadhan 🎁🎁🎁 ( Buy 1 Get 1)
.
.
Segera hub i admin :
@baymaxx93 
@ryan_vr16 .
.
Rp. 285rb
Daniel Wellington Bizzare *BUY 1 GET 1*
Diameter 40mm
Warna : Black / Brown
.
Benefit :
• Free Box Daniel Wellington Premium
• Free Battery
• Free Ongkir Pulau Jawa
• Water Resist percikan air
• Classic mode
• Casing Gold
• Sangat Recomended dan *Stock Terbatas*
• Pengiriman by JNE / Si Cepat Wrap rapi.

Ps : Free dengan warna yg sama Contoh :
Beli Daniel Wellington Black Cowok. Free Daniel Wellington Black Cewek. Crossgender ya. Cowok dan Cewek .
#resellermurah #jamtanganmurah #jamtangancantik #grosirjam
#notiputipu #spesiaal #jamsurabaya #jamtanganbagus #jamspesialedition #anakgaul #elegantdress #terpercaya #antitiputipu #surabayapunya
#modellife #jamtangan
Terlihat Woooww buat Kaum Hawa .... 😍😍😍 Segera Dapatkan Promo ramadhan 🎁🎁🎁 ( Buy 1 Get 1) . . Segera hub i admin : @baymaxx93 @ryan_vr16 . . Rp. 285rb Daniel Wellington Bizzare *BUY 1 GET 1* Diameter 40mm Warna : Black / Brown . Benefit : • Free Box Daniel Wellington Premium • Free Battery • Free Ongkir Pulau Jawa • Water Resist percikan air • Classic mode • Casing Gold • Sangat Recomended dan *Stock Terbatas* • Pengiriman by JNE / Si Cepat Wrap rapi. Ps : Free dengan warna yg sama Contoh : Beli Daniel Wellington Black Cowok. Free Daniel Wellington Black Cewek. Crossgender ya. Cowok dan Cewek . #resellermurah  #jamtanganmurah  #jamtangancantik  #grosirjam  #notiputipu  #spesiaal  #jamsurabaya  #jamtanganbagus  #jamspesialedition  #anakgaul  #elegantdress  #terpercaya  #antitiputipu  #surabayapunya  #modellife  #jamtangan 
Feliz ,,,, ☺
#my_sarie #gunsteling #spesiaal #dankie_vir_alles #gelukkig #❤
Nih ada lagi  Buat kamu yang suka colour exclusive ala-ala out dooorr 🤘🤘🤘🤘.....
.
 Buat Aktivitas rutin Tiap waktu keren abiss dahhhh !!!
.
.
HANYA Rp.220rb -» Digitec DG2074 (4cm), Rubber, Original, Water Resistant, Inc Box
.
.
.
Free ongkir pokoknya area surabaya & sekitarnya ✔✔ #spesiaal
#keren
#jamtanganmurah 
#jamtangancantik 
#surabaya 
#jamspesialedition
#olshopjamsurabaya
#antitiputipu
YOU'RE A WHOLE LOT OF LOVELY ☀☀ #20
#dankbaar
#spesiaal
#hartsmense
#myvriendinne
#dankiedankie 💛Ps 20:4
#spesiaal @leanrivanpletsen @jc_landman
Ek is ongeloooflik baie trots op jou my liefie...op die die veld skree ek my hart uit...van die veld af leef ek my hart uit saam jou my engel...lief vir liefie onbeskryyyflik baie😘😘❤️😍...#my_alles...#ons_vat_hom_soos_n_Vrydag...#my_sexy_hokkie_stêr...#beste_oooit...#amazing...#ek_en_liefie...#spesiaal...#my_hart_se_punt...#tonne_liefde😍❤️😘💋
Elgin Agrimark – waar mense uit hulle pad uit gaan vir klante

Min #winkels se #personeel sal in die middel van die nag uit hul bed uit klim om hul #klante te #help. By #Elgin #Agrimark gebeur dit steeds en dit is om hierdie rede dat hulle #besigheid as baie #spesiaal gekenmerk word. Hulle verstaan dat #klante op hulle #staatmaak om te help met die #oplossing van hul probleme.
My liefste Rise💕 so baie geluk met jou verjaarsdag! Dankie vir jou menswees. Love you. #youdabest #spesiaal #happyhappy
My moedersdag geskenk van my man. Wou al lankal my eie vellies gehad het.  Ek is verlief op hulle, heeltemal verby. #moedersdag #spesiaal #nogaltyd #vellies.
❣️❣️❣️
⠀⠀⠀⠀⠀⠀⠀⠀⠀
#moedersdag #nommereen #liefvirjou #jysmyfavourite #spesiaal #bederf
Liefste Mama♡

Hierdie boodskap is van boeta, papa en natuurlik van my ook😉
Gelukkige moedersdag! 🌹
Baie dankie vir al mama se moeite, liefde, omgee, raad, drukkies&soentjies, die voorbeeld wat mama vir ons stel en natuurlik vir al die raas wat ons kry as ons biedjie oor die lyn trap #johannajacobastyl 🤣
Mama is werklik 'n steun-pilaar in ons gesin en familie! Defnitief die sterkste vrou wat ek ken🤗🤗
Ons is so bevoorreg om vir mama in ons lewens en harte te he!🤗
Baie dankie vir n wonderlike naweek op die plaas!
Ons is sooo lief vir mama!💞💞
#diebeste #geseend #mymoeder #heldin #steunpilaar #liefde #geluk #luckyus #moedersdag #spesiaal #dankiebaie #waardeer
Liefste Mama♡ Hierdie boodskap is van boeta, papa en natuurlik van my ook😉 Gelukkige moedersdag! 🌹 Baie dankie vir al mama se moeite, liefde, omgee, raad, drukkies&soentjies, die voorbeeld wat mama vir ons stel en natuurlik vir al die raas wat ons kry as ons biedjie oor die lyn trap #johannajacobastyl  🤣 Mama is werklik 'n steun-pilaar in ons gesin en familie! Defnitief die sterkste vrou wat ek ken🤗🤗 Ons is so bevoorreg om vir mama in ons lewens en harte te he!🤗 Baie dankie vir n wonderlike naweek op die plaas! Ons is sooo lief vir mama!💞💞 #diebeste  #geseend  #mymoeder  #heldin  #steunpilaar  #liefde  #geluk  #luckyus  #moedersdag  #spesiaal  #dankiebaie  #waardeer 
Gelukkige Moedersdag mamma! Jy is baie spesiaal vir my! #Moederliefde #spesiaal
Gelukkige Moedersdag aan al die pragtige en fantastiese Mamma's, Tannies en Ouma's. Hier is 'n spesiale booskap aan julle almal vanaf ons #KroneKunstenaar, die pragtige @andriette.norman.official Mag julle baie bederf word vandag met warm liefde en omgee.

#Moedersdag #Krone5 #Spesiaal #Liefde #Omgee
Gelukkige Moedersdag aan al die pragtige en fantastiese Mamma's, Tannies en Ouma's. Hier is 'n spesiale booskap aan julle almal vanaf ons #KroneKunstenaar , die pragtige @andriette.norman.official Mag julle baie bederf word vandag met warm liefde en omgee. #Moedersdag  #Krone5  #Spesiaal  #Liefde  #Omgee 
So geseënd in oorvloed met 2 wonderlike ma’s en ouma ❤️
Dankie vir al julle liefde, ondersteuning, raad en dat julle altyd daar is. Julle is 3 besonderse vrouens ❤️
Gelukkige Moedersdag 😘
#dankbaar #geseend #moedersdag #spesiaal
So geseënd in oorvloed met 2 wonderlike ma’s en ouma ❤️ Dankie vir al julle liefde, ondersteuning, raad en dat julle altyd daar is. Julle is 3 besonderse vrouens ❤️ Gelukkige Moedersdag 😘 #dankbaar  #geseend  #moedersdag  #spesiaal 
Spesiale bederf vanaf Gideon se skooltjie #spesiaal
Spesiale bederf vanaf Gideon se skooltjie #spesiaal 
Of all the rights of women, the greatest is to be a Mother!! #spesiaal #moedersdag #dankbaar #dagvolliefde ❤❤
Lekkerste kuier met my ma die naweek! #spesiaal #masekind
My man, my alles, my lewe❤️ lief vir jou meer as enige iets❤️ #myman #liefvirhom #mooiste #daaioë #troudag #spesiaal #mooierasmooi #watndag #lekkerstegevoel #netliefdevirjou
Dit is #hoogtyd dat hierdie foto sy verskyning maak.
Julle is #spesiaal 
#lekkertye #memories #oomblikkesoosdie
Be somebody who makes everybody feel like a somebody!!
#Spaday #happyclient #spesiaal #DankieMyLien 🤗💆🏻‍♀️💅💄💕
Dinge is soveel lekerder as jy saam my dit doen my liefie kind!! #soGebless 
#liefde 
#spesiaal
Jy vriendin, is meer werd as goud! ✨✨✨#liefjou #geseënd #spesiaal
#bederfie van my liefling so vroeg in die oggend. Baie dankie @cj.kruger.90 jy is #spesiaal. #lindt🍫 #langdagwatwag
Ons voer die hoendertjies! 🐣#tannieoomblikke #spesiaal
Israel Ifellinlovewithyou#spesiaal#blessed #wonttogoback#Jerusalem#bestholliday#
Spesiale aand met baie om te vier🎉🌟
#sisters #bestfriends #spesiaal #lekkereet #liefvirjulle